SUPERCAST DVD Vol 83 (Krugerdrift dam)

Описание к видео SUPERCAST DVD Vol 83 (Krugerdrift dam)

Schalk word genooi deur van die Cheetas rugbyspan se spelers om n paar balle te skop en dan vis te vang. Schalk is n groot Lions ondersteuner, maar visvang en rugby is vandag die wenner en almal hengel, braai en kuier lekker saam. Geniet die spesiale Desember uitgawe!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке