KSM Bybelstudie I 2 Nov. I Rut I Hoofstuk 1

Описание к видео KSM Bybelstudie I 2 Nov. I Rut I Hoofstuk 1

Vandag begin ons 'n nuwe reis: RUT. Die hooftema deur hierdie boek is dié van 'n weerlose weduwee sonder 'n toekoms vir wie God, deur die skynbaar toevallige gebeure van elke dag, 'n nuwe toekoms skep.

NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00
Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand

TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook:   / kerksondermure  
Instagram:   / kerksondermure  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке