Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM

  • LewenSentrum
  • 2018-01-28
  • 23100
Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM
  • ok logo

Скачать Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM

28 JANUARIE 2018

WAAROM IS JY KWAAD?

BOU MOMENTUM VIR 2018

GENESIS 4:6-7

________________________________________________________________________________________

MONESTARY BEGIN MET GOEIE VRAE

Genesis 3:8-12 (DB) Teen sononder se kant het die Here God in die tuin rondgeloop. Toe hulle Hom hoor, het hulle bang geword en tussen die bome vir Hom gaan wegkruip. Die Here God moes toe na die mens roep en sê: “Waar is jy?” Die mens het verleë geantwoord: “Hier is ek. Toe ek hoor U is hier het ek bang geword, want ek is mos kaal. Toe het ek weggekruip.” Die Here God vra toe vir die mens: “Wie het jou vertel dat jy kaal is? Of het jy van die verbode boom se vrugte geëet?” Die mens sê toe: “Dit is alles die vrou se skuld. Die einste vrou wat U my gegee het, het my van die boom se vrugte gegee. En ek het dit geëet.” Die Here God vra toe vir die vrou: “Hoekom het jy dit gedoen?” Sy het geantwoord: “Dit is die slang se skuld. Hy het my om die bos gelei, toe het ek van die vrugte geëet.”

WAT IS JOU “BOOM” IN DIE LEWE?

Jakobus 1:13-15 (NLV) Wanneer iemand iets verkeerds wil doen, moet hy nie sê: “God verlei my” nie. Ons weet mos God kan nie verlei word om verkeerd te doen nie, en Hý verlei ook niemand nie. Ons eie sondige begeertes beproef ons, sleep ons saam en verlei ons. As ons sondige begeertes eers bevrug geraak het, is sonde die babatjie wat gebore word. En as hierdie babatjie kans kry om volwasse te word, gee dit geboorte aan die dood.

NOG ‘N GOEIE VRAAG

Genesis 4:3-7 (DB) Op ’n dag het Kain ’n offer vir die Here gebring. Hy het van die produkte van die land geneem en dit vir die Here geoffer. Abel het dieselfde gedoen. Hy het van die lammers gevat en hulle vet vir die Here geoffer. Die Here het baie van Abel se offer gehou. Maar Hy het nie Kain en sy offer aanvaar nie. Kain was woedend hieroor. Hy het moedeloos geraak. Die Here het toe vir Kain gesê: “Hoekom is jy so kwaad en terneergedruk? As jy reg lewe, sal jou offer mos aanvaar word. Maar as jy nie reg lewe nie, vind jy uit dat sonde soos ’n wilde dier is wat by jou deur lê: hy lê jou die hele tyd en dophou, want hy wil jou opvreet. Jy kan hom egter oorwin.”

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • GOD GEE AAN ONS WAPENS - Andries Enslin, 4 November 2018
    GOD GEE AAN ONS WAPENS - Andries Enslin, 4 November 2018
    7 лет назад
  • Moet net nie jou rug draai nie - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 NM
    Moet net nie jou rug draai nie - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 NM
    8 лет назад
  • Российские суда снабжения для Ирана ОТКРЫЛИ ОГОНЬ по ВМС США — затем произошло ВОТ ЭТО...
    Российские суда снабжения для Ирана ОТКРЫЛИ ОГОНЬ по ВМС США — затем произошло ВОТ ЭТО...
    2 часа назад
  • Россия готовит новое вторжение / Крупнейший захват заложников
    Россия готовит новое вторжение / Крупнейший захват заложников
    3 часа назад
  • Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    1 месяц назад
  • 9 Februarie 2018   Andries Vermeulen
    9 Februarie 2018 Andries Vermeulen
    8 лет назад
  • ⚡ПУТИН НАВОДИТ РАКЕТЫ ИРАНА НА США! Израиль уничтожил главный бункер режима аятолл.
    ⚡ПУТИН НАВОДИТ РАКЕТЫ ИРАНА НА США! Израиль уничтожил главный бункер режима аятолл.
    4 часа назад
  • HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin | #Voelgoed
    HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin | #Voelgoed
    8 лет назад
  • притворился БЕЗДОМНЫМ и сыграл на ДВУХ ГИТАРАХ СРАЗУ и ШОКИРОВАЛ ЛЮДЕЙ
    притворился БЕЗДОМНЫМ и сыграл на ДВУХ ГИТАРАХ СРАЗУ и ШОКИРОВАЛ ЛЮДЕЙ
    1 день назад
  • 24 часа в ХУДШЕМ ПОЕЗДЕ в Китае! Что внутри?
    24 часа в ХУДШЕМ ПОЕЗДЕ в Китае! Что внутри?
    1 день назад
  • 'N BELOFTE IS DIE SLEUTEL TOT ‘N NUWE DROOM - Andries Enslin, 28 April 2019
    'N BELOFTE IS DIE SLEUTEL TOT ‘N NUWE DROOM - Andries Enslin, 28 April 2019
    6 лет назад
  • STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    7 лет назад
  • ‼️ Иран бомбит Дубай и базы США. Россия помогает Ирану. ВСУ едут на Ближний восток / Выпуск новостей
    ‼️ Иран бомбит Дубай и базы США. Россия помогает Ирану. ВСУ едут на Ближний восток / Выпуск новостей
    Трансляция закончилась 3 часа назад
  • GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    Трансляция закончилась 5 дней назад
  • Союзник Путина убит / Приказ на ответный удар
    Союзник Путина убит / Приказ на ответный удар
    16 часов назад
  • Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM
    Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM
    8 лет назад
  • God grou vir jou | Andries Vermeulen
    God grou vir jou | Andries Vermeulen
    6 лет назад
  • Массовые задержания в Москве. Спектакль для Путина на 8 марта. Иран и нефть. Удар по Крыму | ВОЗДУХ
    Массовые задержания в Москве. Спектакль для Путина на 8 марта. Иран и нефть. Удар по Крыму | ВОЗДУХ
    3 часа назад
  • У Путина ОБЪЯВИЛИ о КРАХЕ
    У Путина ОБЪЯВИЛИ о КРАХЕ "СВО"! Немедленное ЗАЯВЛЕНИЕ диктатора: Он ПРИЗНАЛ КАТАСТРОФУ из-за ТРАМПА
    2 часа назад
  • GOD IS BESIG   Andries Enslin, 24 Maart  2019
    GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019
    6 лет назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com