The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Christie Saayman

Описание к видео The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Christie Saayman

In hierdie episode gesels ons met Christie Saayman, die hoof van Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom. Hy deel meer oor die ongelooflike werk wat die kinderhuis doen om kinders 'n tuiste te bied. Christie bespreek ook die huidige uitdagings wat hulle in die gesig staar en hoe ons almal 'n verskil kan maak. Moet dit nie misloop nie – kom leer meer oor hierdie besondere instelling en hoe jy kan help!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке