unox mutsen - TWK Project Liz Kremers 2.0

Описание к видео unox mutsen - TWK Project Liz Kremers 2.0

Een project van Liz Kremers
Camerawerk: Sofie Stobbelaar (  / sofiestobbelaar  ) & Sam Stobbelaar
Editing: Sam Stobbelaar
Muziek: Skoollied Emil Wëder Hoërskool & Hillcrest College Marimba Band (   • Marimba Beats with the Hillcrest Coll...  )

Skoollied:
Ons sing van ons skool, ons hoërskool. Ons juig oor die trots van Genadendal, Ons min jou, ons eer jou, ons gee jou al, Emil Weder Hoërskool. In werk en in sport staan ons bo aan die lys, Dit is deur die jare bewys, Ons sal jou altyd hulde bring, Emil Weder Hoërskool! Ons sal jou altyd hulde bring, Emil Weder Hoërskool!
Kom Sing Hoërskool Genadendal Die skoolpersoneel en studente saam, Sal lewe en strewe tot eer van jou naam Emil Weder Hoërskool! In jare wat kom sal ons altyd onthou, die leuse van ons skool, Mens Sana in Corpore Sano Emil Weder Hoërskool. Mens Sana in Corpore Sano EMIL WEDER HOëRSKOOL!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке