Pukke hou jool en samel R3 miljoen in vir liefdadigheid

Описание к видео Pukke hou jool en samel R3 miljoen in vir liefdadigheid

Potchefstroom, Noordwes, 30 Julie - Jool is tradisioneel die geleentheid waarmee studente van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus die studentejaar amptelik afskop.
Nadat die Covid-19-pandemie die laaste paar jaar 'n stokkie hiervoor gesteek het, is daar vanjaar besluit om dié feestelikheid in die hartjie van die winter aan te bied.
Dit is een van die kampus se grootste liefdadigheidsprojekte.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке