Karlien van Jaarsveld - Als Is Okay (Lirieke Video)

Описание к видео Karlien van Jaarsveld - Als Is Okay (Lirieke Video)

Luister of koop 'Als Is Okay' hier - https://kvj.lnk.to/AlsIsOkay

Volg Karlien van Jaarsveld op sosiale media:

Facebook -   / karlien.van.jaarsveld  
Instagram - https://instagram.com/karlienvanjaars...
TikTok - https://www.tiktok.com/@karlien_van_j...

_____________________________________________
Lirieke:

My huis en my plek
Ek sal alles weer kan opgee
Sonder om die storie uit te rek

My hart en jou hand
Ek sal alles weer kan opgee
Om te kyk hoe lyk die anderkant

Dit was ‘n lang pad deur al die strate
Oral gesoek tussendeur al die gate
Iets anders ontdek
Vir jou is ek gek

By jou is daar stiltes en als wat vermis is
Nuwe verkennings op die plekke waar rus is
Alles wat ek wou hê
Wat het jy altyd gesê?
Als is okay
Bly jy net hier naby my

Jou oë
Op my
Ek sal alles weer kan deur maak as ek weet
Jy eindig op by my (net by my)

Verlang verloor
Ek sal alles weer kan agterlos
Om net weer iets van jou te hoor
(Jou te hoor)

Dit was ‘n lang pad deur al die strate
Oral gesoek tussendeur al die gate
Iets anders ontdek
Vir jou is ek gek

By jou is daar stiltes en als wat vermis is
Nuwe verkennings op die plekke waar rus is
Alles wat ek wou hê
Wat het jy altyd gesê?
Hier staan ons nou
En dit was alles net vir my en jou

Jy is my nuwe taal
En my rusplek
Die stilte in my
As als ‘n gejaag is en ek wil weg trek
Dan sê jy dis okay

Dit was ‘n lang pad deur al die strate
Oral gesoek tussendeur al die gate
Iets anders ontdek
Vir jou is ek gek

By jou is daar stiltes en als wat vermis is
Nuwe verkennings op die plekke waar rus is
Alles wat ek wou hê
Wat het jy altyd gesê?
Als is okay
Bly jy net hier naby my

Комментарии

Информация по комментариям в разработке