ANJA - Virewig Vyftig (Theuns Jordaan Tribute Song)

Описание к видео ANJA - Virewig Vyftig (Theuns Jordaan Tribute Song)

Theuns Jordaan se suster, Linda het my onlangs versoek om hierdie gedig van Francois van Wyk te toonset. Dit bestaan uit verskeie lirieke van Theuns se liedjes om hierdie nuwe lied - 'Virewig Vyftig' te vorm. Baie dankie dat julle my vertrou het om hierdie mooi gedig in n liedjie te verander.

Follow ANJA online!
Facebook:   / anjamusieksa  
Instagram:   / anjamusiek_za  
TikTok:   / anjamusiekza  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке