Club 21│Skool Met Die Grootste Gees

Описание к видео Club 21│Skool Met Die Grootste Gees

GROOTfm 90.5 het Madiba-dag gevier saam met Club 21, ‘n skool vir kinders wat met Down’s Sindroom gediagnoseer is. Club 21 het ‘n behoefte gehad om deel te neem aan GROOTfm 90.5 se jaarlikse sekulêre-skole-veldtog, ‘Skool met die GROOTste Gees’. Die stasie het besluit om op hierdie manier, nie net die groot gees van Madiba te vier nie, maar ook die groot gees van Club 21! Selfs Bernice West het haar gees kom wys!

#jouGROOTstefm #GaanGROOT #SkoolMetDieGROOTsteGees #SMDGG #schoolspirit #cheer #care

Комментарии

Информация по комментариям в разработке