Getuienis - Oornag Wonderwerk

Описание к видео Getuienis - Oornag Wonderwerk

Ons luister tydens hierdie week se Geloofswoord saam na oom Pieter Viljoen wat getuig oor die wonderwerk wat God in sy vrou se lewe gedoen het. Mag ons deur hierdie getuienis nader aan ons hemelse Vader gebring word en onthou dat Hy in alle omstandighede daar is om ons hande en harte sterk te maak.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке