2024 Sleutels tot Deurbraak [hier is die bewyse] - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Описание к видео 2024 Sleutels tot Deurbraak [hier is die bewyse] - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

In vandag se diep persoonlike Koffietyd wil ek graag met jou deel. ☕️
Ek vra soms "Hoekom moet ek hulle vergewe?"
Dit is 'n pad wat dikwels swaar is om te loop, veral as die seer diep is. Maar hier, te midde van ons bespreking, vind ons die sleutels tot geestelike en emosionele deurbraak.

Aan die hand van 2 Korintiërs 2, onthul ons die bewyse van hoe vergifnis ons kan transformeer en ons kan lei na ongekende vryheid. Dit gaan nie net oor die ander persoon nie, maar oor hoe jy jouself kan bevry van die kettings van bitterheid.

Verken saam met my hierdie kragtige beginsel. Laat ons saam leer, groei, en bevry word.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

#MenorahTabernakel #FrikWeideman

***** SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.

Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.

Volg ons op Facebook:   / menorahtabernakel  
Volg ons op Instagram:   / menorah_tabernakel  
Besoek ons Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler...

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.

1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.

Shalom
Menorah Tabernakel

Комментарии

Информация по комментариям в разработке