Nataniël | Afrikaans in Styl | 23 Augustus 2023

Описание к видео Nataniël | Afrikaans in Styl | 23 Augustus 2023

Nataniël gesels oor Afrikaans in Styl, op Die GROOT Ontbyt, 23 Augustus 2023.

Afrikaans in Styl vind die 9de September plaas en jy wil dit nie misloop nie! Een van die
grootste name in Suid-Afrikaanse vermaak kuier by ons en dit is niemand
anders as Nataniël nie. Hy kuier saam met Jennifer en Pierre #OpiGeelBank om ons opgewonde te maak
oor vanjaar se Afrikaans in Styl.

#show
#nataniel
#Afrikaans

Комментарии

Информация по комментариям в разработке