Massale Mannesang Pretoria 2022

Описание к видео Massale Mannesang Pretoria 2022

Regstreekse opname van die jaarlikse massale samesang in Pretoria waar ongeveer 400 mans en seuns saamkom om die Here se Naam te loof en prys.

Opgeneem: 14 Mei 2022, Gereformeerde Kerk Die Kandelaar.

Orrel: André de Vente
Trompet: Braam van Tonder & Wynand 't Hart
Oordenkings: Ds Erik van Alten
Klank- en beeldopname: Dirk Theron

PRYS EN LOFSANG
00:00 Ps 150
04:04 Lofsing die Here
06:10 Ps 47

ONS ELLENDE
09:08 Oordenking
13:17 Ps 51
19:21 Ps 25
24:04 God, enkel lig

ONS VERLOSSING
28:27 Oordenking
31:20 Prys Hom, die Hemelvors
34:13 Ps 32
39:13 Sb 24

ONS DANKBAARHEID
42:52 Oordenking
46:40 Ps 116
48:58 Ps 138
54:36 Kom, dank nou almal God

BIDDENDE MANNE
58:20 Oordenking
1:03:54 Gebed vir my kinders
1:06:50 Ps 133 & 134
1:11:16 Onse Vader

VERDER OP DIE PELGRIMSPAD
1:14:07 Oordenking & gebed
1:20:20 Ps 121
1:24:58 Bly by my, Heer
1:28:58 Ps 42 & 43

Комментарии

Информация по комментариям в разработке