Podcast ep11 - Praat met die nuwe girls oor verhoudings

Описание к видео Podcast ep11 - Praat met die nuwe girls oor verhoudings

02:40 Wat is die waarde van OK Zoomer gesprekke vir julle?
04:33 Wat is die beste rejections wat jy al gehoor of gebruik het?
07:35 Voor jy getroud is is alle Christen mans jou 'broer in Christus'?
08:55 Wat is 'n 'situationship'?
11:10 Is dit cheat op jou toekomstige man as jy met iemand uitgaan met wie jy nie gaan trou nie?
23:45 Kan seuns en meisies 'net vriende' wees as een van hulle in 'n verhouding is?
28:33 Moet jy verhoudings-ervaring hê om eendag 'n goeie vrou vir jou man te wees?
33:08 Wat is die redes vir die grootste bakleiery in hoërskool verhoudings?
42:05 Dink julle alle mense is bestem om te trou?

Комментарии

Информация по комментариям в разработке