Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

  • Stegosaurus Learning
  • 2021-04-06
  • 44686
Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans
AfrikaansAfrikaanse gediggiesAfrikaanse rympiesrympies vir kleutersrympies vir kindersgediggies vir kleutersgediggies vir kindersafrikaanse gediggies en rympiesrympiesgediggiesafrikaans languagesouth africaafrikaans vir kindersleer afrikaanseafrikaans graad 1graad r afrikaanskleuterskool gediggiesou afrikaanse rympiesrympies in afrikaansgediggies in afrikaansleer rympiesleer afrikaanse rympiesleer kleuter rympiesafrikaans taal leer
  • ok logo

Скачать Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

As jy vir jou kind Afrikaanse gedigges / Afrikaanse rympies wil leer, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan 'n paar van die gewildste Afrikaanse rympies. Die kinders sal sommer maklik die Afrikaanse gediggies lees en saam opsê. Ons het oulike prentjies wat saam met die Afrikaanse gediggies / Afrikaanse rympies gewys word sodat jou kind ook die assosiasie kan maak van wat in die gediggie gebeur. Daar is nie baie Afrikaanse gediggies vir kleuters op die internet nie en hierdie versameling van Afrikaanse rympies vir kleuters sal handig te pas kom in die klaskamer of sommer net by die huis.

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die rympies gereeld met jou kind! Jy sal verbaas wees om te sien hoe gou die kleuters hierdie rympies onder knie kry. Ideaal vir rympies opsê in die klaskamer of vir Ouma en Oupa!

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

Subscribe hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus...
Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
  / stegosauruslearning  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]