Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Saai in die Gees deur die Salwing!

  • Fatherheart Church / Vaderhart Kerk
  • 2026-02-08
  • 10
Saai in die Gees deur die Salwing!
  • ok logo

Скачать Saai in die Gees deur die Salwing! бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Saai in die Gees deur die Salwing! или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Saai in die Gees deur die Salwing! бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Saai in die Gees deur die Salwing!

Tema Van Die Jaar 2026 Deel 4: 2026 Saai in die Gees deur die Salwing!
PSALM 126 Verander tog ons lot, Here! 1 ‘n BEDEVAARTSLIED (maʿălâ). 'n Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos 'n droom.
EKSODUS 20:26 “Julle mag nie met trappies (maʿălâ - eerste keer) na My altaar toe opklim nie, sodat julle julle nie by My altaar ontbloot nie.”
2 Ons het gelag en gesing. Onder die nasies het hulle gesê: “Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen.”
3 Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.
4 Verander tog ook nou ons lot, Here, soos U droë spruite in die Suidland in waterstrome verander.
5 Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring.
6 Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.
Jakobus 1:2 (RIV) “My liewe broers en mede-kamerade, ek dring nou dadelik by julle aan om 'n voorafbepaalde besluit te neem – nie een wat aan die toeval, emosies of omstandighede oorgelaat word nie – dat julle in absoluut alles wat julle in die lewe teëkom, vreugde (chara) sal hê. (VOORAFBEPAALDE BESLUIT OM VREUGDE TE HÊ!)
Ek praat van tye wanneer julle julself onkant betrap (VERRASSING), in allerhande moeilikhede, probleme en situasies beland en heeltemal omring word deur allerhande moeilikhede, probleme en situasies wat gestuur is om julle te vang, julle te laat struikel, of vernietiging in julle lewe te veroorsaak.”
Jakobus 1:3 'omdat julle weet dat, as julle geloof getoets word (beproewing ervaar), dit volharding (lydsaamheid - hupomone) meebring.'
Die 2026’ste vers in die Bybel: EKSODUS 18:26 'Hulle het deurentyd (et - alle tye) die את volk se regsake (hofsittings) gehou. Die את belangrike (moeilike) sake (woord – dabar) is na Moses verwys, en die geringes (maklike sake - woord – dabar) is deur die leiers verhoor (self beslis).'
Genesis 8:11 “Die duif het teen (et) laatmiddag na hom teruggekeer; en kyk, daar was 'n vars olyfblaar (salwing) in sy bek! Noag (RUS) het toe geweet dat die water (oordeel/toorn) oor die aarde verminder het.”
LEEF VOORTYDIG OP DIE GOLFLENGTGE VAN VREDE EN VREUGDE. WORD GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES MET VREDE!
"HERE JESUS, BAIE DANKIE DAT U AL GOD SE OORDEEL OP USELF AAN DIE KRUIS GENEEM HET. DEUR U VOLMAAKTE OFFER HET EK VREDE MET GOD.
BAIE DANKIE DAT DIE HEILIGE GEES GEKOM HET EN MY MET VREDE SAL LEI OM OP DIE REGTE PLEK OP DIE REGTE TYD TE WEES.
HELP MY OM ALTYD SY STEM TE HOOR EN NA SY LEIDING LUISTER. AMEN!"
VIND JY DIT MOEILIK OM MOEILIKE BESLUITE TE NEEM? DIE HEILIGE GEES SAL JOU ALLES LEER!
1 JOHANNES 2:20 'Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf (julle het die salwing van die Heilige), en (weet alles) julle ken almal die waarheid.
27 En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle (STROME IN DIE SUIDE), en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.'
PSALM 45:7; HEBREËRS 1:9 “U het geregtigheid lief, en U haat wetteloosheid; daarom, o God, het u God U gesalf met olie van vreugde, meer as U vriende.”
GALÁSIËRS 5:22 'Maar die vrug van die Gees is liefde, (chara) blydskap - vreugde, vrede, ...”
ROMEINE 14:17 'Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en (chara) blydskap - vreugde in die Heilige Gees.'

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Wat is die 5786ste vers in die Bybel? | Waarom is God altyd getrou?
    Wat is die 5786ste vers in die Bybel? | Waarom is God altyd getrou?
    1 день назад
  • Третий день “Ярости”: Трампа
    Третий день “Ярости”: Трампа "крупно подставили”, Путин предлагает уступки /№1103/ Юрий Швец
    2 часа назад
  • SU 260301 Sunday Morning Service | 10:30
    SU 260301 Sunday Morning Service | 10:30
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Третья мировая разгорается
    Третья мировая разгорается
    5 часов назад
  • Kies om saam met jou Herder Bly te wees!
    Kies om saam met jou Herder Bly te wees!
    1 месяц назад
  • Aanddiens : Inleiding tot die Tabernakel Stelsel | SDA Potch
    Aanddiens : Inleiding tot die Tabernakel Stelsel | SDA Potch
    Трансляция закончилась 9 дней назад
  • Украинский фронт - дали равный ответ США. Трамп забыл Зеленского. 02.03.26 Саня во Флориде
    Украинский фронт - дали равный ответ США. Трамп забыл Зеленского. 02.03.26 Саня во Флориде
    3 часа назад
  • Богослужение | Пловдив | 1.03.2026
    Богослужение | Пловдив | 1.03.2026
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • А что с лицом случилось? Мы же все знаем, кто будет следующим! Хаменеи соврать не даст
    А что с лицом случилось? Мы же все знаем, кто будет следующим! Хаменеи соврать не даст
    6 часов назад
  • Шокирующая разница между евреями, иудеями и израильтянами | Тайны, которые раскрывает Библия
    Шокирующая разница между евреями, иудеями и израильтянами | Тайны, которые раскрывает Библия
    1 месяц назад
  • Žuvelė'26 #311 Pozityvūs pasiryžimai. V. Poškus ir A. Valkauskas
    Žuvelė'26 #311 Pozityvūs pasiryžimai. V. Poškus ir A. Valkauskas
    2 дня назад
  • Voorafbepaalde Besluit om Vreugde te hê
    Voorafbepaalde Besluit om Vreugde te hê
    1 месяц назад
  • Арестович: Война в Иране. США еще не начинали?
    Арестович: Война в Иране. США еще не начинали?
    Трансляция закончилась 2 часа назад
  • Рав Даниэль Булочник - Пурим 5786
    Рав Даниэль Булочник - Пурим 5786
    1 день назад
  • 🔴 СРОЧНО УДАР ПО ЯДЕРНОМУ ОБЪЕКТУ В НАТАНЗЕ #новости #одиндень
    🔴 СРОЧНО УДАР ПО ЯДЕРНОМУ ОБЪЕКТУ В НАТАНЗЕ #новости #одиндень
    5 часов назад
  • Woorde Reeks | Sessie 4 | Jy is beter as wat jy Sê
    Woorde Reeks | Sessie 4 | Jy is beter as wat jy Sê
    8 дней назад
  • Die Belofte van die Lewe in Christus!
    Die Belofte van die Lewe in Christus!
    1 месяц назад
  • 🔥АУСЛЕНДЕР: их предупреждали! Израиль начал УНИЧТОЖЕНИЕ Хезболлы
    🔥АУСЛЕНДЕР: их предупреждали! Израиль начал УНИЧТОЖЕНИЕ Хезболлы
    3 часа назад
  • ДЕЛЯГИН. Четыре баллистические ракеты попали по авианосцу США «Авраам Линкольн
    ДЕЛЯГИН. Четыре баллистические ракеты попали по авианосцу США «Авраам Линкольн
    9 часов назад
  • Тръмп, Мерц, Макрон, Стармер: официални изявления. Очертава ли се коалицията Джефри? Китай - реакция
    Тръмп, Мерц, Макрон, Стармер: официални изявления. Очертава ли се коалицията Джефри? Китай - реакция
    14 часов назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com