Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg

  • Renaissance Gemeenskap
  • 2025-10-19
  • 271
Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg
  • ok logo

Скачать Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg

“Van Messias tot menslike lig: Die ontwikkeling van die Christus-bewussyn en waar dit sekukêre toepassing vind”

In hierdie diep en tog ligvoetige praatjie volg ek die lang reis van die Christus-idee — van die Joodse Messias na die Griekse Logos, van die vroulike Wysheid (Sophia) na die mistieke ervaring van innerlike eenheid.

Ek wys hoe die beeld van Christus oor eeue ontwikkel het:van ’n historiese verlosser tot ’n universele bewussynstoestand van liefde, helderheid en eenheid met alles wat lewe.

Ons gaan ook daarop let dat hierdie ervaring nie afhanklik is van geloof, godsdiens of tradisie nie. Dit is nie die baadjie waarin dit geklee is nie, maar die belewenis self wat sentraal staan.Mense wat hulleself as sekulêr spiritueel beskou — wat nie die konsep “Christus” in hul woordeskat gebruik nie — kan dieselfde verligting, dieselfde deernis en dieselfde innerlike vrede ervaar.

Die praatjie bring antieke wysheid en moderne bewustheid bymekaar, met stories, aanhalings, subtiele humor en dieper insig.Dit herinner ons daaraan dat die geloof in opstanding uit ’n graf antiek mag wees, — maar opstanding uit onbewustheid is vir elkeen beskore. Selfs sonder antieke beelde.

#ChristusBewussyn #Spiritualiteit #Wysheid #SekulêreSpiritualiteit #Eenheid #Selfkennis #InnerlikeLig #Bewussyn #Sophia #Logos #PhilipLiebenberg #LiefdeAsWeg #MenslikeLig

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Wanneer die lig uit antieke en etniese baadjies vervel • Philip Liebenberg
    Wanneer die lig uit antieke en etniese baadjies vervel • Philip Liebenberg
    4 месяца назад
  • Wie het besluit jou liggaam is nie jy nie? - Die demiurg-mite • Philip Liebenberg
    Wie het besluit jou liggaam is nie jy nie? - Die demiurg-mite • Philip Liebenberg
    1 месяц назад
  • Drie prentjies van Jesus: Deel 1 | Thomas se Evangelie • Philip Liebenberg
    Drie prentjies van Jesus: Deel 1 | Thomas se Evangelie • Philip Liebenberg
    2 месяца назад
  • Такер обсуждает с Майком Хакаби токсичные отношения Америки с Израилем.
    Такер обсуждает с Майком Хакаби токсичные отношения Америки с Израилем.
    6 дней назад
  • Wat kom na die dood? - Joodse perspektiewe op die dood • Philip Liebenberg
    Wat kom na die dood? - Joodse perspektiewe op die dood • Philip Liebenberg
    4 дня назад
  • Is die Liggaam Net ’n Tydelike Houer? Die Oorsprong van Siel & Dualisme Ontmasker• Philip Liebenberg
    Is die Liggaam Net ’n Tydelike Houer? Die Oorsprong van Siel & Dualisme Ontmasker• Philip Liebenberg
    10 дней назад
  • Александр Артамонов | Одесса - это переломный момент
    Александр Артамонов | Одесса - это переломный момент
    3 часа назад
  • Что нужно знать об исламе каждому христианину
    Что нужно знать об исламе каждому христианину
    1 месяц назад
  • Van antieke etnisiteit, vrees en verdeling na eietydse vreeslose verwondering • Philip Liebenberg
    Van antieke etnisiteit, vrees en verdeling na eietydse vreeslose verwondering • Philip Liebenberg
    3 месяца назад
  • Oude kerkliederen die kippenvel geven - Nederland Zingt
    Oude kerkliederen die kippenvel geven - Nederland Zingt
    4 месяца назад
  • Шокирующая правда о том, как США финансируемый Израиль обращается с христианами
    Шокирующая правда о том, как США финансируемый Израиль обращается с христианами
    3 недели назад
  • Массированный Удар По Энергетике И Логистике🚚💥 Новый Раунд Переговоров🕊️ Военные Сводки 26.02.2026
    Массированный Удар По Энергетике И Логистике🚚💥 Новый Раунд Переговоров🕊️ Военные Сводки 26.02.2026
    2 часа назад
  • Интервью раввина Давида Альтмана с Йосефом Гафтом
    Интервью раввина Давида Альтмана с Йосефом Гафтом
    2 дня назад
  • Pastore wat lieg | Rooies Strauss
    Pastore wat lieg | Rooies Strauss
    2 года назад
  • Waar kom die Drie-Eenheid vandaan?: ‘n Historiese en teologiese ondersoek • Philip Liebenberg
    Waar kom die Drie-Eenheid vandaan?: ‘n Historiese en teologiese ondersoek • Philip Liebenberg
    2 месяца назад
  • Скотт Риттер: Российская армия нанесла массированный удары по объектам Украины
    Скотт Риттер: Российская армия нанесла массированный удары по объектам Украины
    12 часов назад
  • Onderhoud met Japie van Zyl oor Siener van Rensburg | Radio Roepsein
    Onderhoud met Japie van Zyl oor Siener van Rensburg | Radio Roepsein
    9 месяцев назад
  • Предупреждения Рона Пола сбылись: растущий долг, бесконечная война и экономический крах
    Предупреждения Рона Пола сбылись: растущий долг, бесконечная война и экономический крах
    2 недели назад
  • Metaforiese Gelowiges vs. Sekulêre Denkers - twee tale vir dieselfde lewe • Philip Liebenberg
    Metaforiese Gelowiges vs. Sekulêre Denkers - twee tale vir dieselfde lewe • Philip Liebenberg
    3 месяца назад
  • Drie prentjies van Jesus: Deel 3 | Judas bevry Jesus van die sisteem
    Drie prentjies van Jesus: Deel 3 | Judas bevry Jesus van die sisteem
    1 месяц назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com