Dot saam aan 'n mooi penneblikkie

Описание к видео Dot saam aan 'n mooi penneblikkie

Hallo julle,

Ek was weer lus om 'n bietjie aan 'n special shape te werk. Ek hou so van die penneblikkies. Die een het ek by Oh so Crafty gekoop 'n hele paar jaar terug.

Dan moet julle onthou van ons facebook groep:

https://m.facebook.com/groups/4509707...

Ek hoop julle het 'n heerlike dag.

Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.

Tanya

Комментарии

Информация по комментариям в разработке