Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Alles onder een kombers - Andries Enslin, 5 Augustus 2018

  • LewenSentrum
  • 2018-08-05
  • 8281
Alles onder een kombers - Andries Enslin, 5 Augustus 2018
  • ok logo

Скачать Alles onder een kombers - Andries Enslin, 5 Augustus 2018 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Alles onder een kombers - Andries Enslin, 5 Augustus 2018 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Alles onder een kombers - Andries Enslin, 5 Augustus 2018 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Alles onder een kombers - Andries Enslin, 5 Augustus 2018

ALLES ONDER EEN KOMBERS
WINTERRITME REEKS


WAT IS ALLES ONDER DIE KOMBERS VAN CHRISTENSKAP?

Alles, of niks, of net geestelike goed?

IN GOD SE TEMPEL WAS ALLES BELANGRIK

Uiteindelik was alles klaar vir die tent waar God sy volk sou ontmoet. Die Israeliete het elke ding net so gemaak soos die Here dit vir Moses gesê het. Hulle het alles van die tent gebring sodat Moses daarna kon kyk. Daar was die tent met alles wat daarby hoort, sy hakies en sy panele en dwarslatte, die pale met hulle voetstukke, die boonste laag vir die dak van gelooide ramsvel en van gebreide vel, die gordyn om die tent in twee te deel, die ark vir die bewys van die ooreenkoms met die drahoute waaraan dit gedra moes word en die deksel wat bo-op kom, die tafel met alles wat daarby hoort en die brood wat daarop kom, die ligstaander van soliede goud met sy lampies en alles wat daarby gaan en die olie wat daarin gebruik moes word, die goue altaartjie, die salfolie om die priester te bevestig, die spesiaal vervaardigde wierook vir die altaar, die gordyn wat voor die ingang na die tent moes hang, die koperbeslaande altaar vir die brandoffers met sy koperrooster en drahoute en bybehore, die waskom waar die priesters hulleself moes was en sy voetstuk, die materiaal om rondom die binnehof te hang met sy regop pale en hulle voetstukke, die gordyn by die ingang na die binnehof, die toue en penne om die tent en die muur om die binnehof te anker, al die gereedskap wat nodig was vir die tent, die klere wat die priesters moes aantrek om in die tent hulle werk te doen en die klere vir Aäron en vir sy seuns. Al hierdie dinge het die Israeliete presies net so gemaak soos die Here vir Moses gesê het dit moes lyk. Moses het deeglik na alles gekyk en gesien dat alles presies net so was soos die Here dit wou hê. Hy het toe gebid dat die Here almal wat die tabernakel gebou het, voorspoedig sal maak. Eksodus 39:32-43 (DB)

WAT HET DIE TEMPEL VAN DIE OU TESTAMENT MET JOU LEWE TE DOEN?

Julle besef natuurlik dat julle die plek is waar God op ’n baie spesiale manier teenwoordig is, soos in ’n tempel. God se Gees bly mos in julle soos iemand in ’n huis bly. As iemand God se tempel skade aandoen, sal hy met God self te doen kry. En dit gaan nie lekker wees nie, want God se tempel behoort aan Hom. Dit is Syne en net Syne. Julle is daardie tempel van God. 1 Korintiërs 3:16-17 (DB)

ALLES WAT JY DOEN HET WAARDE

Laat ek dit so stel: alles wat julle doen, of julle nou iets eet of drink, moet julle doen sodat mense kan raaksien hoe belangrik God is. 1 Korintiërs 10:31 (DB)

Onthou, nie een van ons leef of sterf vir onsself nie. Nee, ons almal staan in voltydse diens van die Here. Daarom moet ons voluit vir Hom leef en doodgaan. Letterlik alles wat ons doen, moet tot eer van die Here gedoen word, want ons behoort aan Hom. Dit geld terwyl ons nou nog lewe, maar ook later wanneer ons doodgaan. Romeine 14:7-8 (DB)

JY HET JOUSELF LIEF, AS JY GOD SE WYSHEID IN JOU HELE LEWE TOEPAS

Jesus se boodskap moet in julle lewe wees wat ’n bouplan vir ’n bouer is. Dit moet die plan wees vir alles wat julle doen. Daarom moet julle nie tevrede wees voordat julle alles weet wat Jesus vir julle wil sê nie. Leer mekaar wat reg en verkeerd is. As iemand ’n fout maak, help hom reg. Gebruik ook psalms en ander liedere om dit te doen. Sing uit julle hart uit, want met hierdie geestelike liedere sê julle ook vir God dankie. Laat ek saamvat: Jesus moet uit julle hele lewe straal. Of julle praat of iets anders doen, Jesus moet daarin gesien kan word. Julle lewe moet een groot dankie vir God wees. En dit kan alleen so wees as julle alles doen asof Jesus elke tree saam met julle gee. Kolossense 3:16-17 (DB)

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    7 лет назад
  • Liggaamshitte - Andries Enslin, 22 Julie  2018
    Liggaamshitte - Andries Enslin, 22 Julie 2018
    7 лет назад
  • 1 Maart 2026 - Die Geseënde Lewe is een wat deur die Gees van God Wandel - Galasiërs 5 - Cal Lewis
    1 Maart 2026 - Die Geseënde Lewe is een wat deur die Gees van God Wandel - Galasiërs 5 - Cal Lewis
    1 день назад
  • Danie Botha  - Live from 180 minutes of Hope Concert
    Danie Botha - Live from 180 minutes of Hope Concert
    3 года назад
  • Wat bepaal jou standaard? - Jean Coetzee - 27.02.2026
    Wat bepaal jou standaard? - Jean Coetzee - 27.02.2026
  • Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    1 месяц назад
  • HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin | #Voelgoed
    HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin | #Voelgoed
    8 лет назад
  • My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    1 год назад
  • Vra goeie vrae - Andries Enslin, 21 Januarie 2018 VM
    Vra goeie vrae - Andries Enslin, 21 Januarie 2018 VM
    8 лет назад
  • ⚡️СРОЧНО! В ГОСДУМЕ ПРИЗВАЛИ К НОВОЙ ПЕНСИОННОЙ РЕФОРМЕ!
    ⚡️СРОЧНО! В ГОСДУМЕ ПРИЗВАЛИ К НОВОЙ ПЕНСИОННОЙ РЕФОРМЕ!
    14 часов назад
  • Oorsig: 1 Timoteus
    Oorsig: 1 Timoteus
    4 года назад
  • Война, инфляция и обнуление долгов. Лживые доклады и реальная ситуация в стране / Валентин Катасонов
    Война, инфляция и обнуление долгов. Лживые доклады и реальная ситуация в стране / Валентин Катасонов
    1 день назад
  • Selgroep: Mag 'n vrou preek en in beheer wees van n gemeente?
    Selgroep: Mag 'n vrou preek en in beheer wees van n gemeente?
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Война в Заливе: Кремль объявил Трампа врагом — теперь всё зависит от Ирана/№1105/ Юрий Швец
    Война в Заливе: Кремль объявил Трампа врагом — теперь всё зависит от Ирана/№1105/ Юрий Швец
    6 часов назад
  • WAT DRA JY OP JOU SKOUERS? - 20 MAART 2022
    WAT DRA JY OP JOU SKOUERS? - 20 MAART 2022
    Трансляция закончилась 3 года назад
  • Totally Dependent - Grassroots with Angus Buchan
    Totally Dependent - Grassroots with Angus Buchan
    1 год назад
  • Weg dans Boetie Earl en Sus Natalie met Apst Eldrin(80), Evg Johnson #spadereen #koortjies
    Weg dans Boetie Earl en Sus Natalie met Apst Eldrin(80), Evg Johnson #spadereen #koortjies
    3 года назад
  • Dieper Gebedslewe 2019: 'n Gebed vir Elke dag
    Dieper Gebedslewe 2019: 'n Gebed vir Elke dag
    6 лет назад
  • LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Verwag Hom - Andries Enslin, 6 Mei 2018
    Verwag Hom - Andries Enslin, 6 Mei 2018
    7 лет назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com