Sien God Werk

Описание к видео Sien God Werk

”SIEN GOD WERK”

Dis so maklik om fokus te verloor. So maklik om deur teleurstellings, uitdagings en selfs ons eie foute te begin twyfel in wie God is, en selfs in ongeloof 'n moedelose uitkyk te hê oor ons lewens.

Kom ontdek saam hoe ons blindheid teenoor God se goedheid genees kan word en ons kan begin sien hoe Hy in ons lewens werk.

Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm

Connect met ons hier:
https://linktr.ee/EnDeoFamiliekerk

Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings:
https://open.spotify.com/show/48zGJss...

Volg ons Facebook:
  / endeo  

Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
https://wa.me/27629881668

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 63027513729
Tak: 250-655
Swift Code: FIRNZAJJ
Section 18A approved
NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655

Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: [email protected]
Webwerf: www.endeo.co.za

Комментарии

Информация по комментариям в разработке