Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie met Tannie Bianca | Maak Aantrek Makliker met Musiek en Pret!

  • Tannie Bianca - Afrikaans is Pret!
  • 2023-11-10
  • 4856
Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie met Tannie Bianca | Maak Aantrek Makliker met Musiek en Pret!
  • ok logo

Скачать Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie met Tannie Bianca | Maak Aantrek Makliker met Musiek en Pret! бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie met Tannie Bianca | Maak Aantrek Makliker met Musiek en Pret! или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie met Tannie Bianca | Maak Aantrek Makliker met Musiek en Pret! бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie met Tannie Bianca | Maak Aantrek Makliker met Musiek en Pret!

Kom sing en dans saam met Tannie Bianca en leer oor klere met die Kom Ons Trek Ons Klere Aan Liedjie!

Kom Ons Trek Ons Klere Aan is 'n Afrikaanse kinderliedjie om vir kinders die name van klere te leer en dit pret te maak om aan te trek voordat hulle iewers heen moet gaan. Die beste manier om vir kinders te leer is met liedjies en musiek.

Ons leer die woorde broekies, hempies, jassies, serpies, sokkies, skoentjies en hoedjies.

Vir gratis flitskaarte wat julle by die huis kan uitdruk oor die liggaam en klere - stuur 'n epos aan tanniebianca88@gmail.com

Track: London Bridge (Instrumental)
Music By: The Green Orbs
Children's/Happy

_________________________________________________________________________
Welkom mammas, pappas en maats by Afrikaans is Pret! Vir interaktiewe Afrikaanse kinder liedjies, lesse en strories het julle die regte plek gevind. Ek maak nuwe videos elke week en probeer dit elke Vrydag oplaai - so subscribe asseblief aan my kanaal sodat julle al my nuwe videos sien sodra dit uit is.

Julle kan my ook volg op my facebook (www.facebook.com/tanniebianca) of Instagram (  / tannie_bianca  .

Afrikaans is Pret se fokus is op gesonde ontwikkeling vir kinders en om die taal, Afrikaans, te bevorder en hoog te hou met ons jeug. Daar is so baie wonderlike engelse kinder videos op Youtube, soos Ms. Rachel en Super Simple Songs, amper te veel om van te kies... maar vir ons afrikaanse kinders is daar maar min. Ek, as 'n mamma wat net die beste vir haar kind wil hê, het toe besluit om afrikaanse videos vir kinders te maak sodat ek ander afrikaanse mammas en pappas kan help om ons wonderlike taal aan die gang te hou en seker te maak ons kinders leer, speel en geniet Afrikaans... want... AFRIKAANS IS PRET!

Kom ons help mekaar om Afrikaans te bevorder!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!
    Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!
    1 год назад
  • 👩‍🚒👨‍⚕️👷 Kom leer saam oor beroepe met speletjies + liedjies | Leer Tel, Diere Klanke + Meer! 🎶🎤⭐🌞🌍
    👩‍🚒👨‍⚕️👷 Kom leer saam oor beroepe met speletjies + liedjies | Leer Tel, Diere Klanke + Meer! 🎶🎤⭐🌞🌍
    1 год назад
  • Spalvos - Vaikiškos Dainelės. Lietuviškos Dainos Vaikams
    Spalvos - Vaikiškos Dainelės. Lietuviškos Dainos Vaikams
    4 года назад
  • 5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    2 недели назад
  • Duimpie - Liedjie met Bollie | AFRIKAANSE MUSIEK VIR KINDERS
    Duimpie - Liedjie met Bollie | AFRIKAANSE MUSIEK VIR KINDERS
    1 год назад
  • Dejošana un sastingšana. Bērnu deja latviešu valodā
    Dejošana un sastingšana. Bērnu deja latviešu valodā
    5 лет назад
  • Gr 1 - 3 Klere en Kleure
    Gr 1 - 3 Klere en Kleure
    5 лет назад
  • Die Ietsie Bietsie Spinnekop met Tannie Bianca | Kom Sing en Dans Saam op Hierdie Ou Gunsteling
    Die Ietsie Bietsie Spinnekop met Tannie Bianca | Kom Sing en Dans Saam op Hierdie Ou Gunsteling
    2 года назад
  • TUTAS LIETAS I 1.SEZONA
    TUTAS LIETAS I 1.SEZONA
    2 года назад
  • Maatjie! | Vriendskap Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Videos vir Kleuters
    Maatjie! | Vriendskap Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Videos vir Kleuters
    2 года назад
  • Perfam - Saulītei Patīk Dejot (Rīta Rosme)
    Perfam - Saulītei Patīk Dejot (Rīta Rosme)
    4 месяца назад
  • Plaasdiere Avontuur met Tannie Bianca | Diereklanke, Tel, Kleure + Gebaretaal + Meer! 🐑🐄🐖🐐🐎🐓🦢🦃
    Plaasdiere Avontuur met Tannie Bianca | Diereklanke, Tel, Kleure + Gebaretaal + Meer! 🐑🐄🐖🐐🐎🐓🦢🦃
    1 год назад
  • Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    5 лет назад
  • Bad Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
    Bad Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
    1 год назад
  • 🎭Kom Leer oor Emosies saam met Tannie Bianca | Ons Speel Speletjies, Sing Liedjies + Doen Wiskunde🎶✨
    🎭Kom Leer oor Emosies saam met Tannie Bianca | Ons Speel Speletjies, Sing Liedjies + Doen Wiskunde🎶✨
    5 месяцев назад
  • Grade 1 - Afrikaans - Lesson 1
    Grade 1 - Afrikaans - Lesson 1
    5 лет назад
  • AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    7 лет назад
  • Al Tannie Bianca se Liedjies en Rympies in Een | Ou McDonald, Die Wiele van die Bus + Meer! ✨🎶
    Al Tannie Bianca se Liedjies en Rympies in Een | Ou McDonald, Die Wiele van die Bus + Meer! ✨🎶
    7 месяцев назад
  • Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    4 года назад
  • Bybelstorie vir kinders: Josef
    Bybelstorie vir kinders: Josef
    1 год назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com