Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

  • Woorde uit sy Woning
  • 2023-10-07
  • 1732
Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
woorde uit sy woningafrikaanse preke youtube ds gustav oppermanafrikaanse bybelstudiesds gustav oppermangksa ds gustav opperman preke en bybelstudies youtubesouth africa sermonsWoordeuitsyWoning2020 bewe vir die here se woord2020 hoe belangrk is die bybelgereformeerde preke2020 bybelflitsesolidariteit helpende handhelpende woordluister tydig na die profetiese woordlukas 16 luister tydig na die profetiese woordwat gebeur as ons nie glo nie
  • ok logo

Скачать Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

’n Voorportaal tot die hemel, kan ons sê, daar waar Lasarus is en ’n voorportaal tot die hel, daar waar die ryk man is ... Nie denkbeeldige plekke nie! Nie kamma-kamma land nie, maar werklikhede! Woordverkondiging: Luk 16, ds Gustav Opperman, GK Colesberg. ‪@WoordeuitsyWoning‬

Maar God het ons mos sy waarskuwing gegee.
Hy het mos die ryk man
en al die ander eiegeregtiges Moses en die profete gegee ...
en ons, ons vandag hier, ons het mos sy lewende woord.
Nie waar nie.

En ons hoor dit ook elke Sondag.
Ons het geen behoefte aan waarskuwings uit die doderyk nie.
Die geeste van die afgestorwenes sal ons ook nie kom besoek nie ...
of engele of wie ookal ...
Ons het die Woord, die Woord van die opgestane Jesus Christus.

Hy is die enigste een
wat ter wille van sy broers uit die dode uit opgestaan het.
En selfs toe ... selfs toe ...
wou die fariseërs en die ander eiegeregtiges Hom nie glo nie,
wou hulle nie die getuienis aangaande Hom glo nie.

Dis alleen sy Woord
wat ons sal oortuig van ons eie sonde en ellende ...
alleen sy Woord wat ons daartoe sal lei
om ons eie bedelaartoestand aan te sien ...
ongeag hoe goed dit met ons gaan op die oog af.

En as daardie Woord ons oortuig het,
dat ons nie sonder die Here Jesus Christus kan voortleef nie ...
dat ons inderdaad, sonder Hom nou reeds in die doderyk is ...
dan sal ons mos nie anders kan ...
as om ander rondom ons raak te sien nie.

Bron: Lukas 16
Opnamedatum: 2023 10 01

Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 850 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]