Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть 13 Januarie 2026 | Vox Weervoorspelling

  • Vox Weather
  • 2026-01-12
  • 18585
13 Januarie 2026 | Vox Weervoorspelling
  • ok logo

Скачать 13 Januarie 2026 | Vox Weervoorspelling бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно 13 Januarie 2026 | Vox Weervoorspelling или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку 13 Januarie 2026 | Vox Weervoorspelling бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео 13 Januarie 2026 | Vox Weervoorspelling

🌧️ VLOEDWAARSKUWING

Dit reën steeds oor die oostelike dele van die land weens tropiese vog, en daar is aanduidings van nog reën oor die oostelike Laeveld van Limpopo en Mpumalanga. Met die grond reeds versadig, is daar ’n hoë risiko vir ernstige impakte.

⚠️ IMPAK-GEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SAWS ⚠️

🟠 Oranje Vlak 9 Waarskuwing
Ontwrigtende reënval wat lei tot wydverspreide oorstromings van paaie en nedersettings, wydverspreide modderstortings, rotsvalle en gronderosie, asook lewensgevaar weens vinnig vloeiende strome, word verwag. Daar is ook ’n hoë risiko van wydverspreide skade aan eiendom en geboue, verlies van lewensbestaan en vee, asook moontlike wydverspreide ontheemding van geraakte gemeenskappe oor die oostelike dele van Mopani Distriksmunisipaliteit en die Limpopo-vallei in Limpopo, asook Bushbuckridge Plaaslike Munisipaliteit in Mpumalanga.

🟠 Oranje Vlak 6 Waarskuwing
Ontwrigtende reënval wat kan lei tot oorstromings van paaie en nedersettings (formeel en informeel), modderstortings, rotsvalle en gronderosie, asook lewensgevaar weens vinnig vloeiende strome, word verwag. Skade aan eiendom en infrastruktuur, en verlies van lewensbestaan en vee is moontlik oor die eskarpment van Mpumalanga en Limpopo.

🟡 Geel Vlak 2 Waarskuwing
Ontwrigtende reënval wat kan lei tot plaaslike oorstromings van kwesbare formele en informele nedersettings, paaie, laagliggende gebiede en brûe, asook plaaslike modderstortings, rotsvalle en gronderosie, word in plekke verwag oor die sentraal- en oostelike dele van Mpumalanga en Limpopo, sowel as die westelike en noordelike dele van KwaZulu-Natal.

🔥 BRANDGEVAARWAARSKUWINGS 🔥

Uiters hoë brandgevaar word verwag oor groot dele van die Noord-Kaap, die westelike dele van die Vrystaat en die suidweslike dele van Noordwes.

🥵 ADVIESE 🥵

1) ’n Hittegolf met aanhoudend hoë temperature word verwag oor die Sentrale en Klein Karoo, sowel as die Witzenberg-munisipaliteit in die Wes-Kaap, oor groot dele van die Noord- en Oos-Kaap, die suidelike helfte van Noordwes en die Vrystaat tot Woensdag (14/01/2026).

2) Baie warm tot uiters warm en ongemaklike toestande word verwag oor die noordoostelike dele, plek-plek oor die oostelike dele en oor die Kaapse Wynlande van die Wes-Kaap, asook die Khai-Ma-munisipaliteit van die Noord-Kaap tot Woensdag (14/01/2026).

3) Warm, klam en ongemaklike toestande word verwag oor die noordoostelike dele van KwaZulu-Natal.

#voxweather #hittegolf #vloede

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]