Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть My LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Liggaamsdele en Kinderliedjie

  • Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
  • 2023-02-04
  • 2788
My LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Liggaamsdele en Kinderliedjie
  • ok logo

Скачать My LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Liggaamsdele en Kinderliedjie бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно My LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Liggaamsdele en Kinderliedjie или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку My LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Liggaamsdele en Kinderliedjie бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео My LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Liggaamsdele en Kinderliedjie

Hoe leer jy jou kind maklik oor sy/haar liggaamsdele in Afrikaans? 🧠👂 Hierdie GRATIS Afrikaanse opvoedkundige video wys dit duidelik, eenvoudig en op ’n speelse manier wat kinders mal oor gaan wees! 🌈

• 👄 Wys en lees die name van liggaamsdele met helder prente.
• 🦶 Ontdek hoeveel keer liggaamsdele op die lyf voorkom.
• 📖 Geniet ’n oulike Afrikaanse kinderstorie oor “My liggaam”.

Waarom hierdie video die regte keuse is:
💡 Liggaamspersepsie help kinders beter vaar by skool.
💡 Interaktief – kinders vang sterre en kry virtuele belonings.
💡 Ontwikkel luister- en leesvaardighede op ’n prettige manier.

Hier is die kort Afrikaanse kinderstorie oor: My liggaam, se woorde vir jou:

My liggaam is wonderlik! Ek het twee arms en twee bene en 'n kop bo-op my skouers. Ek eet gesonde kossies en drink baie water om my brein slim te hou.

Ek kan hardloop, spring en oefen om sterker te word. Oefening stuur suurstof na my brein, sodat ek kan dink, sommer gou-gou.

My hartjie klop kadoef-kadoef om al die bloed deur my are te pomp.

Vyf sintuie om te gebruik: sien, ruik, proe, luister en voel.

Ek is dankbaar vir my liggaam, want nou kan ek alles doen wat ek moet en wil.

🧠👂Gaan kyk gerus na ons ander video wat handel oor My liggaam:
   • Hoe help ek my kind om beter te lees? My l...  

🌟 Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo’s wat leer lekker maak! 🌟

Hier ontdek ouers, mammas, juffrouens en opvoeders ’n skatkis van kreatiewe maniere om kinders te leer lees, tel en dink – deur stories, prentjies en speel-speel leer.

🌈 Wat bied Magda Ehlers se Opvoedkundige Kindervideo kanaal:
• 📖 Klankstories en alfabet-video’s vir sterk leesvaardighede
• ➕ Pret-wiskunde aktiwiteite wat elke kind verstaan
• 🎨 Video’s wat kinders se verbeelding aan die brand steek
• 🌍 Bonus Engelse leerhulp vir ekstra ondersteuning

✨ Hoekom jy as mamma of juffrou daarvan sal hou?:
• 👩‍🏫 Ontwikkel deur ’n ervare onderwyseres
• 🚀 Interaktief, kort en maklik om te volg
• 🎯 Bou selfvertroue én lewenslange liefde vir leer

👉 SUBSCRIBE en maak leer speels, prettig en effektief – elke dag!

00:00 My liggaam - Inleiding
00:18 Lees woorde oor: My liggaam
03:49 Beantwoord vrae oor: My liggaam
05:53 Kinderstorie oor: My liggaam
07:25 Lees kort kinderstorie oor: My liggaam
08:18 Afsluiting van: My liggaam video

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Hoe leer ek my kind van HIGIëNE? Hou jou lyfie skoon vir jong kinders in Afrikaans
    Hoe leer ek my kind van HIGIëNE? Hou jou lyfie skoon vir jong kinders in Afrikaans
    1 год назад
  • Шиммер идет на маскарадный бал & Шайн использует магию желаний! + Полные эпизоды
    Шиммер идет на маскарадный бал & Шайн использует магию желаний! + Полные эпизоды
    1 год назад
  • BBC Newsround Full Headlines for Today 🗞️ | Recorded 3 March 2026 at 06:45 GMT+1 🕕 | Newsround
    BBC Newsround Full Headlines for Today 🗞️ | Recorded 3 March 2026 at 06:45 GMT+1 🕕 | Newsround
    28 минут назад
  • ⭐️ Mozart for Babies: Classical Music for a Peaceful Sleep ⭐️
    ⭐️ Mozart for Babies: Classical Music for a Peaceful Sleep ⭐️
    2 года назад
  • Carike Keuzenkamp - Jou Liggaam Is 'N Wonderwerk
    Carike Keuzenkamp - Jou Liggaam Is 'N Wonderwerk
    7 лет назад
  • My liggaam. My lyf. Afrikaanse opvoedkundige videos. Klara kyk na dele van my lyfie
    My liggaam. My lyf. Afrikaanse opvoedkundige videos. Klara kyk na dele van my lyfie
    4 года назад
  • Ons leer van Plaasdiere | Farm animals in Afrikaans
    Ons leer van Plaasdiere | Farm animals in Afrikaans
    9 месяцев назад
  • Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
    Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
    2 года назад
  • Три Кота | Сборник крутых серий | Мультфильмы для детей😃
    Три Кота | Сборник крутых серий | Мультфильмы для детей😃
    1 день назад
  • The Bear and the Bee - US English accent (TheFableCottage.com)
    The Bear and the Bee - US English accent (TheFableCottage.com)
    3 года назад
  • ЧЕРЕПАШКИ НИНДЗЯ в Реальной Жизни !
    ЧЕРЕПАШКИ НИНДЗЯ в Реальной Жизни !
    4 года назад
  • Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    3 года назад
  • Kleure in Afrikaans / Liedjie vir Kinders / Vissies
    Kleure in Afrikaans / Liedjie vir Kinders / Vissies
    4 года назад
  • My liggaam in Afrikaans
    My liggaam in Afrikaans
    6 месяцев назад
  • Миньоны — такие дурашки (СМЕШНЫЕ сцены из «Миньонов» 1 + 2) ⚡ 4K
    Миньоны — такие дурашки (СМЕШНЫЕ сцены из «Миньонов» 1 + 2) ⚡ 4K
    9 месяцев назад
  • Три Кота | Сборник веселых серий | Мультфильмы для детей😃
    Три Кота | Сборник веселых серий | Мультфильмы для детей😃
    3 дня назад
  • 5-минутная детская тренировка - Youtube - веселая тренировка для детей всех возрастов!
    5-минутная детская тренировка - Youtube - веселая тренировка для детей всех возрастов!
    5 лет назад
  • Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)
    Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)
    4 года назад
  • My lyfie is spesiaal (2021)
    My lyfie is spesiaal (2021)
    5 лет назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    4 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com