CHRIZAAN - HART VAN GLAS

Описание к видео CHRIZAAN - HART VAN GLAS

Die splinter nuwe musiek video van Chrizaan, "Hart van glas"is vanaf haar nuwe album Hart van glas wat ook die titel van haar album is. Hierdie spog album is tans land wyd beskikbaar.

Dankies; Aan Michael de Lange en Ernie Bates vir die vervaardiging van hierdie prag video. Sowel as beligting deur Rene Vermaak.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке