Wat is 'n Boer? Wie is die Boervolk? : Deel 2

Описание к видео Wat is 'n Boer? Wie is die Boervolk? : Deel 2

Wie is die Boervolk?
Is jy 'n Boer?
Is jy 'n Afrikaner?
Bestaan ​​'n Afrikanerboer?
Kom ons volg Marius Barnard, Johan Zietsman, Liebrecht van Jaarsveld, Michael Steinberg deur die ZAR Boervolk-videoreeks Wie is die Boervolk 1 tot 7.
Leer wat is die verskil, deur Boere
Ons glo baie Afrikaners is Boere.
Ander Afrikaners sal lewenslange Afrikaners bly.

Lank lewe die Boervolk
Loof ons Skepper
www.zarboervolk.com
083-966-3612

Комментарии

Информация по комментариям в разработке