Jasmine Lee se vermeende moordenaar in hof

Описание к видео Jasmine Lee se vermeende moordenaar in hof

Mxolisi Nxasana, die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging het die moordsaak van Sarel du Toit bygewoon. Hy word aangekla van die moord en verkragting van sy
vierjarige niggie, Jasmin-Lee Pretorius.

Sowat 'n honderd mense, meestal in pienk geklee, het die hofverrigting bygewoon. Slegs 50 mense is toegelaat in die hof.

Du Toit het aangedui dat hy aansoek gaan doen vir regshulp omdat sy familie weier om te betaal vir 'n private prokureur.

REGSTELLING: In die video hierbo sê ons verkeerdelik Du Toit se van is Pretorius. Die verdagte is Sarel du Toit, nie Sarel Pretorius nie.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке