Grootskaalse sukses by kleinskaalse boerdery

Описание к видео Grootskaalse sukses by kleinskaalse boerdery

Wynand Breytenbach bedryf ‘n kleinskaalse skaapboerdery in die Cullinan-omgewing. Hy kon onlangs sy lampersentasie met 65% opstoot na hy, in konsultasie met Virbac, sy 40 ooie met Multimin behandel het. Volgens Jaco Delport, is dit ‘n vars bewys van die sukses wat Multimin bring, ongeag die grootte van die boerdery.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке