Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep! [21 Maart 2021]

Описание к видео Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep! [21 Maart 2021]

Stephan Joubert was aan die woord tydens hierdie Ekerk Lewendig uitsending. Hy kyk vanuit verskeie tekste uit die Markus Evangelie en vra of jy deel is van God se hemelse staatsgreep? Hy deel 'n paar rolle van hoe ons deel kan wees van God se nuwe wêreld: dra 'n kruis, wees 'n kind, wees 'n dienaar, wees 'n slaaf.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке