Kom ons lees Psalms 61 - 65 saam.

Описание к видео Kom ons lees Psalms 61 - 65 saam.

Welkom by ons reeks van Bybel lees. Die reeks begin met Psalms. Die Here het dit al 'n rukkie terug met my begin praat om die reeks te doen. Sy instruksies was begin met Psalms. Ons sal sien hoe Hy ons lei oor die volgende paar weke en wat sal na Psalms kom. Aan die einde van die reeks sal ek al die videos saam sit in een lang video van begin tot einde maak.
#god #afrikaans #afrikaanschristelik #bybel #onsleesdiebybelsaam #bemoediging #psalmsreeks #psalms #christen #smagsoosnwildsbok

Like en Subscribe as jy dit geniet.

Vind ons ook op Tiktok
  / smagsoosnwildsbok  
   / @smagsoosnwildsbok  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке