Helenè Bester & Jannie Moolman - Nag In Die Namib

Описание к видео Helenè Bester & Jannie Moolman - Nag In Die Namib

Geniet die musiekvideo van Helenè Bester & Jannie Moolman se Nag in Die Namib

Geniet die enkelsnit op die platform van jou keuse - https://linktr.ee/nagindienamib

Lirieke:
Was jy al in die Namib,
as die son agter die branders gaan lê

En sy vroeg donker kombers oopgooi om aan die dag nag te sê

As dit nag word in die Namib, met die mis wat uit die see opstaan

Skryf 'n ster wat verskiet
sy boodskap teen die melkweg aan:

Dan word die hemel 'n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul

Dan word die hemel 'n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul

As dit nag word in die Namib en die duine begin sluimer oo sy weg
Dan weet ek die nag in die Namib, maak sy slaapplek reg

Dan word die hemel 'n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul

Dan word die hemel 'n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul

As jy stil word in die Namib en die Hemelse stem kom jou haal
Dan sien jy die grootheid en almag van die skeppingsverhaal

Dan word die hemel 'n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul

Dan word die hemel 'n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul

Kameras :
Michael van Zyl

Vervaardigers:
Marno Koen
Michael van Zyl
George van Rooyen

Redigeerder:
Ruan Bouwer
Michael van Zyl

Kleurgradering:
Michael van Zyl

Produksie bestuur:
Mark Reuben
Francois Roux

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjie vervaardig en opgeneem deur
Tertuis Human / CoolerBox Studios

Liedjieskrywers / Publikasie:
Jannie Moolman / Dewald Gouws - Vonk Uitgewers CC

© Vonk Musiek 2023

http://www.realmusic.co.za/
  / vonkmusiek  
  / vonkmusiek  

Subscribe here:    / @realmusicvonkmusiek  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке