SKOK na troue !!! Deel 2/2

Описание к видео SKOK na troue !!! Deel 2/2

Alfons & Gilda ken mekaar al van laerskool af. Maar toe hulle trou, toe verander alles. Daar was skielik woede, huweliks probleme, en nog baie meer.
Al het hulle hul harte vir GOD gegee, was daar nogsteeds onbekende probleme. Hulle verhaal sal jou weer hoop gee vir jou huwelik.

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

Vir JESUS
www.virjesus.co.za

Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com

Léon Goosen:
www.leongoosen.co.za

Комментарии

Информация по комментариям в разработке