COPPS 94 1 S07 E05

Описание к видео COPPS 94 1 S07 E05

Copps 94.1 is by die kus en met die feesseisoen op hande is die fokus veral op alkohol. Vrydagaand is verskeie gevalle van bestuur onder die invloed ondersoek, 'n geval van 'n minderjarige kind in 'n kroeg en verskeie ander alkohol verwante probleme! Algemene padreëls word ook onder die vergrootglas geplaas met bestuurders wat basiese padreëls nie nakom nie!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке