Kunswerk (Official Music Video)

Описание к видео Kunswerk (Official Music Video)

Ons gee alle eer aan die Here vir hierdie projek.

Kunswerk is 'n song wat geskryf is tydens ons #LEWEasKUNS reeks. Dit verduidelik die transformasie wat met jou gebeur as die Gees van God in jou blaas.

Die karakter in hierdie video is slegs fiktief, en ons diskrimineer teen geen spesifieke subgroepe, en is slegs 'n voorstelling van verskillende fases van lewe.

'n Huge thanks aan Nicholis de Kock en Wayne Viljoen (GingaNinja) vir die kamerawerk en vir Ewald Janse van Rensburg (Lighstain studio's) vir die klankbaan.

Geproduseer deur die Oase kreatiewe kunste beweging.
Alle kopiereg word onderhou deur Oase Gemeente

Комментарии

Информация по комментариям в разработке