Sal jy jou kind vir die HERE gee?

Описание к видео Sal jy jou kind vir die HERE gee?

Ederik en Irma moes baie opofferings maak. Irma moes eers haar soektog na ‘n man oorgee aan die HERE. Met hulle 1ste kind se geboorte was daar ernstige komplikasies waar die HERE hulle gevra het of hulle bereid sal wees om hulle baba op die HERE se altaar te plaas en als vir die HERE te oorhandig. So moes hulle ook met hulle 2de baba doen, maar die vraag word elke keer moeiliker en moeiliker, is jy werklik bereid om jou als vir die HERE te gee?

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

Musiek:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Bensound:
https://www.bensound.com/

Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
https://seeds.churchonthemove.com/res...

Purple Planet:
www.purple-planet.com

Youtube Library

Beeld materiaal:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Pexels.com
Girl writing
Video by Tima Miroshnichenko: https://www.pexels.com/video/woman-si...

Комментарии

Информация по комментариям в разработке