Wat is 'n VROU?

Описание к видео Wat is 'n VROU?

Met hierdie video se die Vroue van 4Minutes #CoffeeAndConvos; Al ooit gewonder waar jy hoort? En of jy wérklik aan ‘n groep behoort? Dáárdie plek waar dit aanvaarbaar is om net JY te wees? Wel…jy behoort aan die Secret Women’s tribe – die enigste spesie wat sal weet hoe dit voel om met ‘n smile op jou gesig in fisiese pyn en emosioneel totaal onstabiel normaal te kan voorkom en optimaal te funksioneer!!
‘n Secret tribe sonder ledegeld waaraan net ons behoort.
Omdat daar sekere onuitgesproke.... onbeplande vereistes neergelê word, sal mans nooit werklik daardie tribe kan verstaan nie...en ons net lief he.

Ons is lewe gewende wesens...Vroue is misterieuse wonders...

Karien Basson en Rouchelle Liedemann gesels oor VROUWEES en vra die vraag; Wat is 'n VROU?.

Volg 4Minutes #CoffeeAndConvos op Facebook:   / 4minutes-cof.  .

Redigering: Johan de Kok
Kamera man: Johan en Wildre Kok - IseeCreative Video & Design
Video Borg: Mercedes-Benz Century City
Media Vennootskap: Finesse Tydskrif

Rolspelers: Karien Basson en Rouchelle Liedemann

Комментарии

Информация по комментариям в разработке