Vra Jou Vrae Episode 2

Описание к видео Vra Jou Vrae Episode 2

Vra Jou Vrae (R1-E2)
'n Bespreking van vrae oor die Bybel wat kykers en luisteraars vir ons instuur. Antwoorde wat ons in die Bybel soek en ook geskiedenis, opgrawings en waar ons ookal antwoorde kan kry.

Stuur gerus u antwoord vir ons na;
[email protected]

Hierdie program se vrae;
1. Hoe weet ons watse
Kerk is die regte Kerk?
2. Wat se die Bybel oor
Offergawes?
3. Mag 'n Predikant ook
'n ander werk he?
4. Mag ons vleis eet?
5. Wat van 'Voorouer
geeste'?

Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun

'n Bediening van SSL
[email protected]

Комментарии

Информация по комментариям в разработке