Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 1)

  • Music Edition
  • 2023-06-12
  • 265
Die Briel Gesin  - Vir al die ouers (Kant 1)
  • ok logo

Скачать Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 1) бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 1) или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 1) бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 1)

Die Briel Gesin
Vir al die ouers
Kant 1
1. Ek was ‘n sondaar
2. Vir al die ouers
3. Die kleiner seuntjie
4. Luister na die windjie
5. Met jou brief
6. Die groot wit gebou

Die Briel-gesin se musiek staan sy plek met reg vol tussen Afrikaanse musiek. Die Briels het die eerste ‘betrokke’ musiek in Afrikaans gemaak. Hulle dokumenteer in hul musiek die ekonomiese, politieke en sosiale veranderinge sedert die ontdekking van goud en die groot depressie van 1929-1933 op ‘n unieke manier.

Frans (gebore 05.09.1919 in Bloemfontein) was 2 jaar oud toe sy pa oorlede en is hy in ‘n kinderhuis daar geplaas. Hy het alle kontak met sy ma verloor en haar eers in die vyftigerjare weer opgespoor. Sannie Venter (gebore 19.06.1923) was een van 7 kinders en is as 7-jarige in die kinderhuis op Ugie geplaas. Na die dood van haar pa kon haar ma die gesin nie langer onderhou nieen is sy en haar 3 broers na die kinderhuis waar sy tot na haar 14de verjaardag sou bly. Frans en Sannie het albei opeiding in die toentertydse nywerheidskole ontvang, maar werk was skaars.

Hulle het in Bloemfontein ontmoet en trou in 1942. Frans het aanvanklik as oorlaaikruier en vragmotor bestuurder vir die spoorweë gewerk en Sannie by teaters as plekaanwyser en kassiere. Hul dogter, Anita, is 16.06.1949 gebore en verhuis hulle na Pretoria. Vyf jaar later (12.09.1954) is hul seun, Fransie, gebore. Frans het in Pretoria weer by die spoorweë en daarna by Yskor gewerk. Sannie was ‘n bekende gesig by teaters as plekaanwyser en later vir ‘n tyd bestuurder by die Roxy-teater. Hulle het saam by Yskor begin werk - hy by die yster-walse en sy as kraandrywer by die oond.

Frans het altyd by die huis geneurie, resitasies geskryf en dit dan gesing. Later het Sannie begin saamsing. Dié twee se verlange na ‘n eie ouerhuis het gou gestalte gekry in liedjies waarvan Frans self die woorde en musiek geskryf het. Een van Sannie se jonger broers het ‘n toets bandopname laat maak, dit aan Arthur Harris van Trutone platemaatskappy voorgelê, en so is hul eerste 78opm plaat, ‘My Vader’ (keersy: ‘My Moeder’) op 24 Aug 1955 gemaak. Die Briels is na winkels genooi om op te tree en het later konserte op baie plekke gehou.Van hul eerste plaat tot die beëindiging van 78opm plate in SA in 1961 het hulle meer as honderd opnames gemaak.
Anita het as sesjarige in 1956 begin saamsing. Haar eerste opname met haar ouers was ‘My Bruin Oog Boetie’. In Aug 1961 word Fransie vir die eerste keer op plaat gehoor saam met Anita en Frans en neem hy ‘Ek Is Fransie’ op. Hy het egter net op 3 opnames gesing.

Anita ontwikkel in haar tienerjare as ‘n sangeres in eie reg. In 1971 neem sy ‘n langspeler onder die Trobadour etiket op waarna sy by Brigadiers platemaatskappy aansluit. Sy neem ‘n langspeler, ’Goeiemôre Goeiedag’ onder die skuilnaam ’Nita Liza’ op. Die plaat kry lof van die kritici en Anita word vir ‘n SARIE-toekenning as SA se beste sangeres genomineer. Fransie maak geen opnames nie tot hy saam met Anita in 1972 as die sangduo ’Boet en Sus’ die langspeler ’Hello-A’ opneem.

In 1973 trou Anita met ‘n boer, Tinus de Jager. Sy verhuis na Burgersfort en omdat dit moeilik was om Johannesburg toe te reis vir opnames en optredes, tree sy uit die musiekwêreld. In 1981 verhuis haar ouers na haar en Tinus se plaas. Frans sterf op 4 Nov 1985 aan kanker. Sannie sterf op 10 Julie 1996 aan ‘n beroerte.
Die Briels het altesaam 482 liedjies opgeneem.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Die Briel Gesin  - Vir al die ouers (Kant 2)
    Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 2)
    2 года назад
  • Min Shaw - Ek wandel met Hom (Kant 1)
    Min Shaw - Ek wandel met Hom (Kant 1)
    11 месяцев назад
  • Ракетный удар США по россиянам? / Взрывы в столице
    Ракетный удар США по россиянам? / Взрывы в столице
    2 часа назад
  • Джем – Die Briel Gesin  - Vir al die ouers (Kant 1)
    Джем – Die Briel Gesin - Vir al die ouers (Kant 1)
  • Most Beautiful Flamenco in Tulips Garden - Guitar Flamenco, Accordion, Flute and Bouzouki
    Most Beautiful Flamenco in Tulips Garden - Guitar Flamenco, Accordion, Flute and Bouzouki
    7 дней назад
  • Третий день “Ярости”: Трампа
    Третий день “Ярости”: Трампа "крупно подставили”, Путин предлагает уступки /№1103/ Юрий Швец
    8 часов назад
  • Só jodel Die Briels nog
    Só jodel Die Briels nog
    11 лет назад
  • ⚡️ Массированный залп по позициям || США экстренно уводят авиацию
    ⚡️ Массированный залп по позициям || США экстренно уводят авиацию
    1 час назад
  • Жуткая ситуация. В Германии потрясены. Об этом говорит вся страна. Новости сегодня
    Жуткая ситуация. В Германии потрясены. Об этом говорит вся страна. Новости сегодня
    21 час назад
  • Retro French Love Songs | 1960s Paris Chanson Vibes
    Retro French Love Songs | 1960s Paris Chanson Vibes
    2 дня назад
  • Min Shaw - Ek wandel met Hom (Kant 2)
    Min Shaw - Ek wandel met Hom (Kant 2)
    11 месяцев назад
  • Ответ России на действия США / Лавров угрожает /В Москве призвали к ударам
    Ответ России на действия США / Лавров угрожает /В Москве призвали к ударам
    12 часов назад
  • Die Trein Na Pretoria
    Die Trein Na Pretoria
    3 года назад
  • А что с лицом случилось? Мы же все знаем, кто будет следующим! Хаменеи соврать не даст
    А что с лицом случилось? Мы же все знаем, кто будет следующим! Хаменеи соврать не даст
    12 часов назад
  • Cinematic Flamenco Fusion | Guitar, Accordion & Flute – Calm Seaside Ambience
    Cinematic Flamenco Fusion | Guitar, Accordion & Flute – Calm Seaside Ambience
    Трансляция закончилась 3 часа назад
  • Смотрите! ВСУ РВАНУЛИ там, где Путин НЕ ОЖИДАЛ — мощный ПРОРЫВ на фронте! РФ заставили ОТСТУПАТЬ
    Смотрите! ВСУ РВАНУЛИ там, где Путин НЕ ОЖИДАЛ — мощный ПРОРЫВ на фронте! РФ заставили ОТСТУПАТЬ
    9 часов назад
  • French Love Song – Amour doux au cœur de Paris au coucher du soleil
    French Love Song – Amour doux au cœur de Paris au coucher du soleil
    Трансляция закончилась 2 часа назад
  • Trip to 1950s Spring Café by the Tram | Pavolira’s Vintage Songs
    Trip to 1950s Spring Café by the Tram | Pavolira’s Vintage Songs
    3 дня назад
  • Greatest Country Gospel Hymns Ever 🎶 With Lyrics 🙏 Peaceful Morning Worship Songs, Vol 48
    Greatest Country Gospel Hymns Ever 🎶 With Lyrics 🙏 Peaceful Morning Worship Songs, Vol 48
    Трансляция закончилась 1 час назад
  • Modern Talking, Sandra, C.C.Catch, Bad Boys Blue, Joy, Boney M- Eurodisco Dance 80s 90s Instrumental
    Modern Talking, Sandra, C.C.Catch, Bad Boys Blue, Joy, Boney M- Eurodisco Dance 80s 90s Instrumental
    3 дня назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com