Vetkoekpaleis, S2, Ep11

Описание к видео Vetkoekpaleis, S2, Ep11

Die toeriste-inval: Sherridon word gekies om 'n valskermkursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as 'n rooi sebra. Tannie Gerty van Bloemfonteitn maak moles in die winkel. Wanneer 'n klomp toeriste die winkel wil besoek besluit Frik-hulle om dit te versier in 'n Afrika-styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.

Visit our website http://www.sabc.co.za
Like us on Facebook   / sabcportal  
Follow us on Twitter   / sabcportal  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке