Kitaar les 6 - Beginner Kitaar Lesse vir Kleuters

Описание к видео Kitaar les 6 - Beginner Kitaar Lesse vir Kleuters

Kitaar les 6 - Beginner Kitaar Lesse vir Kleuters

Welkom by ons beginners kursus vir die hele gesin! 🎸

Hierdie video is spesiaal saamgestel vir kleuters en jong kinders.
In Les 6 leer ons om nog 'n liedje met D (Dassie) en A (Apie) druk te speel.

In hierdie les leer ons oor verskillende maniere van vervoer - vandag maar ook lank gelede.
Daarna volg ons liedjie: Die wielie van die bus.

Hierdie kursus is ‘n wonderlike geleentheid om kwaliteit tyd saam met jou kleuter te spandeer.
Ons kursus fokus op maklik verstaanbare lesse wat ontwerp is om die liefde vir musiek en kitaarspel te kweek.

📌 Moenie vergeet om in te teken op ons kanaal en die klokkie te druk vir meer inhoud nie!

Facebook:
https://www.facebook.com/G4Kkitaarles...

As jy graag hierdie kanaal wil ondersteun: https://buymeacoffee.com/guitar4kids

#KitaarVirKinders,#KitaarLesse,#KindersKitaar,#MusiekVirKinders,#KitaarBeginner,#MusiekLesse,#KindersMusiek,#LeerKitaar,#KitaarKursus,#BeginnerKitaar,#KindersEnMusiek,#KitaarOnderrig,#MusiekOnderwys,#KindersKreatiwiteit,#KitaarLekker,#KindersOpvoedkundig,#KleuterKitaar,#KleuterKitaarLesse

Комментарии

Информация по комментариям в разработке