Vaskap Reeks 14 - Episode 09

Описание к видео Vaskap Reeks 14 - Episode 09

In hierdie episode besoek Loutjie 'n klein dammetjie in Sutherland Ridge in Centurion.

Hy verduidelik van struktuurhengel en deel 'n geheim met julle.

Hierdie episode is gespits daarop om kykers te wys dat dit nie altyd nodig is om groot damme te hengel om groot vis te vang nie.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке