Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть 5 Sleutels vir 'n gesonde en 'n gelukkige huwelik (Johan Delport)

  • Gesinskerk
  • 2021-04-11
  • 1215
5 Sleutels vir 'n gesonde en 'n gelukkige huwelik (Johan Delport)
gesinskerkafrikaansGodJesustgk
  • ok logo

Скачать 5 Sleutels vir 'n gesonde en 'n gelukkige huwelik (Johan Delport) бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно 5 Sleutels vir 'n gesonde en 'n gelukkige huwelik (Johan Delport) или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку 5 Sleutels vir 'n gesonde en 'n gelukkige huwelik (Johan Delport) бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео 5 Sleutels vir 'n gesonde en 'n gelukkige huwelik (Johan Delport)

5 Sleutels vir `n Gesonde en `n Gelukkige Huwelik!

Welkom by Tygerberg Gesinskerk! Indien jy vir die eerste keer inskakel, vul gerus die kontakvorm hier onder in as jy wil hê ons moet met jou kontak maak.

Kontakvorm: https://form.jotform.com/Gesinskerk/b...

---------------------------------------------------------------------------------------
5 Sleutels vir `n Gesonde en `n Gelukkige Huwelik!

TEKS 1: Efesiërs 5:21
TEKS 2: Jeremia 29:11
TEKS 3: Genesis 2:18, 21-24

SLEUTEL #1:Kommunikasie – Hou die Kommunikasie kanale oop
Efes 4:26 “As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie ’n dag kwaad afsluit nie. 27Moenie die duiwel vatkans gee nie.”

SLEUTEL #2:Konsiderasie – Konsidereer mekaar, julle is regtig anders
Psalm 103:14 “Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is.”

SLEUTEL #3:Kompromie – OF Twee wenners OF Twee Verloorders
1 Kor 13:5 “die liefde soek nie sy eie belang nie”

SLEUTEL 4#:Koestering – Die Huwelik is nie hoekie vir eensames nie
Spr 4:19 “Geniet voluit van haar liefkosings, laat dit jou deurentyd bedwelm.”

SLEUTEL #5: Jesus - Maak Jesus die middelpunt
Kol 3:1-2 “Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie”

---------------------------------------------------------------------------------------

Maak kontak:
[email protected]
Kantoor 087 2555 827


Volg ons gerus aanlyn by:
Facebook: www.facebook.com/gesinskerk
Instagram: www.instagram.com/gesinskerk
Webtuiste: www.gesinskerk.co.za​

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]