Foto Huldeblyk Johannes Teessen

Описание к видео Foto Huldeblyk Johannes Teessen

Hy het sy vriende, kinders, kleinkinders en agterklein kinders baie lief gehad. Hy was nie ‘n man wat sy gevoelens sommer gewys het nie, maar in die laaste pylvlak van sy lewe kon ek sien hoe hy sy hart oopmaak vir die naby aan hom. Hy het sy bybel baie gelees en het op baie geleenthede saam met my gedeeltes bespreek wat hy gelees het. Hier op sy laaste het ek en Tinka vir hom gelees en saam gebid. Sy geloof in God was ook sy krag in hierdie moeilike tyd van sy lewe.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке