Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Twee Harte - Anri Reyneke (official music video)

  • Anri Reyneke
  • 2022-06-19
  • 1785
Twee Harte - Anri Reyneke (official music video)
  • ok logo

Скачать Twee Harte - Anri Reyneke (official music video) бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Twee Harte - Anri Reyneke (official music video) или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Twee Harte - Anri Reyneke (official music video) бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Twee Harte - Anri Reyneke (official music video)

Twee Harte Lirieke
________________________

Jy verdien beter
Ek verdien meer
Jy bly dit weg steek
En ek bly keer
Hoe gaan ons saam besluit, teen die seer

Jy soek jou skeiling
Ek soek my rots
Jy ken die prys
Ek weet wat dit kos
Gaan ons die stukke optel, of los?

Hoekom praat ons nie meer met mekaar nie
Help ook nie ons moet heeltyd verdra nie

Vat my terug na hoe dit was
Met twee Harte gelas
Nie twee harte gebreuk nie
Nie twee harte vergeet nie

Vat my terug na hoe dit was
Met twee harte wat pas
Nie twee harte wat huil nie
Nie twee harte wat skuil nie
Vat my terug na hoe dit was

Jy verdien liefde
En ek geluk
Jy weet jy’t waarde en ek voel bedruk
Hoe gaan ons vorentoe, sonder tyd

Is dit roetine is dit normaal
Oggende aande word net herhaal
En ek wens ek kon jou weer voel soos toe

Hoekom praat ons nie meer met mekaar nie
Help ook nie ons moet heeltyd verdra nie

Vat my terug na hoe dit was
Met twee Harte gelas
Nie twee harte gebreuk nie
Nie twee harte vergeet nie

Vat my terug na hoe dit was
Met twee harte wat pas
Nie twee harte wat huil nie
Nie twee harte wat skuil nie
Vat my terug na hoe dit was.

___________________________

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]