Boskos gelykstaande aan nóg ‘n plaas

Описание к видео Boskos gelykstaande aan nóg ‘n plaas

Mnr. Piet Gouws reken die waarde wat hy uit sy Bos tot Kos-werktuig kry, is gelykstaande aan die koop van nóg ‘n plaas om oor meer weiding te beskik. Groot dele van Namibië is deur indringerbosse ingeneem. Nou besef hy en baie ander boere hier dié bosse wat voorheen as ‘n las beskou is, het vir hulle ‘n belangrike bate geword.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке