Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121

  • Woorde uit sy Woning
  • 2019-04-05
  • 1418
God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121
  • ok logo

Скачать God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121

Psalm 121 loop oor van vertroue ...
vertroue in God se bewaring.
Die woord bewaar is die sleutelwoord.

Die woorde bewaar en Bewaarder kom sesmaal voor:
jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
Die HERE is jou Bewaarder ...
Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil;
jou siel sal Hy bewaar.
Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.

Op hierdie wete het die Psalmdigter vertrou:
Hy vertrou op die bewaring
deur die Bewaarder van Israel.

Wat was die grond van sy onwrikbare vertroue ...
sy vertroue in die bewaring
deur die Bewaarder van Israel?

Hy së dit aan die begin:
Ek slaan my oë op na die berge.
Waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die HERE
wat hemel en aarde gemaak het.

Wat ‘n wonderlike voorreg het ons nie ...
om ons oë na die berge hier by ons op te slaan nie ...
die magtige Kransberge hier by ons
en dan te besef:

My hulp is van die HERE
wat daardie berge gemaak het ...

Op die Vader se hulp,
op sy sorg vertrou ek
sonder om te twyfel, omdat ...
omdat, omdat
omdat Hy dit as 'n almagtige God kan doen en
omdat Hy dit ook as 'n getroue Vader wil doen ...
Kan en wil.
Dit gaan om twee gedagtes: kan en wil ...

Die HERE kan...
Met hierdie kan,
met hierdie skeppingswerk van die HERE
het die kerk in Bybel hulleself voortdurend vertroos.
Male sonder tal
word die kerk van die Ou Testament daaraan herinner.
En ook in die Nuwe Testament
word daar daarop gesteun ...
op die Skeppersalmag van God gesteun.

Ons moet leef vanuit die skeppingswerk van die HERE.
In skepping openbaar God Homself.
Die HERE kan.
En Hy wil ook,
want Hy is 'n getroue Vader,
my Vader om Christus wil.

Dis wat ons by die kruis sien ...

Bron:
Preek: God WIL en KAN help! Bely uit die Psalms - Troosreeks video nr12 Ps 121
Heidelbergse Kategismus Sondag 9 Vr 26

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal!

1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...  

2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks:
Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com

3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en het dus groter toeganklikheid vir dowes en anderstalige kykers.

4) Beskikbaar:
Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's)
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels.
Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: reformeer@gmail.com

6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!

Ons bosveldgemeente is 101 jaar oud.

7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.

Die kanaal het in 2016 begin en Ina is voltyds daarmee besig. Ons verbeter voortdurend die kwaliteit van ons video’s deur o.a. ons toerusting op te gradeer.

Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb by reformeer@gmail.com
Ons sal graag persoonlik met u in verbinding wil tree.

Musiek gebruik in hierdie video:
Ps 65 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

#gustavopperman
#inaopperman
#psalmstroosreeks
#heidelbergsekategismus
#belyuitdiepsalms

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    1 день назад
  • Wat is Waarheid? Ds Gustav Opperman Troosreeks#53 HK 43 Negende gebod Ps 12
    Wat is Waarheid? Ds Gustav Opperman Troosreeks#53 HK 43 Negende gebod Ps 12
    5 лет назад
  • БЕЗ ОТКРОВЕНИЯ СВЫШЕ НАРОД НЕОБУЗДАН. «Пробуждение в эпоху COVID-19» (302)
    БЕЗ ОТКРОВЕНИЯ СВЫШЕ НАРОД НЕОБУЗДАН. «Пробуждение в эпоху COVID-19» (302)
    9 часов назад
  • Как Иран стал главным врагом США? / Уроки истории / МИНАЕВ
    Как Иран стал главным врагом США? / Уроки истории / МИНАЕВ
    12 часов назад
  • КРУТИХИН:
    КРУТИХИН: "Не торопитесь это делать". Что будет с нефтью, на что пойдет Иран, решения Трампа, Китай
    2 часа назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    4 месяца назад
  • 120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    12 часов назад
  • Первые ЯДЕРНЫЕ РАКЕТЫ Ирана пошли В БОЙ! РАЗНОС Орешника в Тегеране: честный обзор на Kheibar
    Первые ЯДЕРНЫЕ РАКЕТЫ Ирана пошли В БОЙ! РАЗНОС Орешника в Тегеране: честный обзор на Kheibar
    7 часов назад
  • Персидский залив на грани войны: провал США, удары Ирана и российская подлодка в море
    Персидский залив на грани войны: провал США, удары Ирана и российская подлодка в море
    4 часа назад
  • ⚡️СРОЧНО! НАДЛОМ СИСТЕМЫ! ВСЕ ПРОТИВ ВСЕХ! Дмитрий Борисенко
    ⚡️СРОЧНО! НАДЛОМ СИСТЕМЫ! ВСЕ ПРОТИВ ВСЕХ! Дмитрий Борисенко
    6 часов назад
  • Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman
    Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman
    6 лет назад
  • ☠️ БОЛЬШАЯ ВОЙНА НА БЛИЖНЕМ ВОСТОКЕ. Цели СВО Трампа. Месть Ирана. Новая роль Зеленского - Станкевич
    ☠️ БОЛЬШАЯ ВОЙНА НА БЛИЖНЕМ ВОСТОКЕ. Цели СВО Трампа. Месть Ирана. Новая роль Зеленского - Станкевич
    Трансляция закончилась 4 часа назад
  • 🤯НАЧАЛОСЬ! Россияне ПОШЛИ НА УСЛОВИЕ Трампа. Путин ПРОГНУЛСЯ. Буданов СРОЧНО о переговорах
    🤯НАЧАЛОСЬ! Россияне ПОШЛИ НА УСЛОВИЕ Трампа. Путин ПРОГНУЛСЯ. Буданов СРОЧНО о переговорах
    4 часа назад
  • Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    8 дней назад
  • Чего добился Путин к пятому году войны, и почему время больше ему не союзник. Михаил Фишман
    Чего добился Путин к пятому году войны, и почему время больше ему не союзник. Михаил Фишман
    13 часов назад
  • СВО Трампа пошла не по плану? Иран отвечает на атаку, война разрастается, первые потери США
    СВО Трампа пошла не по плану? Иран отвечает на атаку, война разрастается, первые потери США
    2 часа назад
  • США и Израиль атаковали Иран. Хаменеи убит. Что будет дальше? Максим Шевченко: Особое мнение
    США и Израиль атаковали Иран. Хаменеи убит. Что будет дальше? Максим Шевченко: Особое мнение
    Трансляция закончилась 2 часа назад
  • Тегеран — об ударе по Нетаньяху. Умар Джабраилов найден мертвым. Атака на ядерный объект в Иране
    Тегеран — об ударе по Нетаньяху. Умар Джабраилов найден мертвым. Атака на ядерный объект в Иране
    Трансляция закончилась 4 часа назад
  • 45) Teen die Een Ware God (Bybelstudie uit Hand 19:23) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    45) Teen die Een Ware God (Bybelstudie uit Hand 19:23) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    5 дней назад
  • ⚡ ИРАН ГОТОВИТ УДАР ВОЗМЕЗДИЯ! Путин
    ⚡ ИРАН ГОТОВИТ УДАР ВОЗМЕЗДИЯ! Путин "кинул" аятолл. Франция вступает в войну.
    3 часа назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com