Afrikaanse Wiegeliedjie | Slaap my kindjie slaap sag | Afrikaans Lullaby | Baba Musiek | Baby Music

Описание к видео Afrikaanse Wiegeliedjie | Slaap my kindjie slaap sag | Afrikaans Lullaby | Baba Musiek | Baby Music

Ontspannende musiek, aan die slaap geraak vir kinders - Afrikaanse Wiegeliedjie - Slaap my kindjie slaap sag:
Slaap, my kindjie, slaap sag, onder rose vannag.
Eers die armpies om my nek en dan warmpies toegedek.
Môre vroeg, as God wil, word my kindjie gewek;
Môre vroeg, as God wil, word my kindjie gewek.

Slaap, my kindjie, slaap sag, onder eng'le se wag;
Hulle toon jou in 'n droom kindjie Jesus se boom.
Slaap nou soet, hulle wys jou 'n droomparadys,
Slaap nou soet, hulle wys jou 'n droomparadys.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке