As die wyn op is (oorspronklike lied)

Описание к видео As die wyn op is (oorspronklike lied)

As die wyn op is (Naudé Kritzinger)
Oorspronklike #afrikaans #gospel lied geskryf en opgeneem deur Naudé Kritzinger
#afrikaansemusiek
Videogrepe uit "The Chosen" (#Kana & Samaritaanse Vrou by Put)

as die wyn op is roep ek hom nader
hy maak die water wonderlik soet

as jy siek is stuur ek 'n boodskap
ek weet hy hoor ons as ons roep

As die pad rof is, As ek siek en sat is
weet ek hy sê sy las is lig.

As jy dors is kom na die water
Die rivier is vol en die windpomp draai
As jy moeg is kom lê in die skadu van
die immergroen boom - sy takke strek wyd.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке