Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Die kat-tannie van Potchefstroom

  • HuisgenootTV
  • 2013-06-05
  • 2081
Die kat-tannie van Potchefstroom
googlebackpageyoutubevideosfacebooknewsmagazinefamilycelebrityEnglishSouthAfricanSuid-Afrikatop-sellerstop-selling magazineproductionexclusiveuniqueweeklyweekly magazinehowtokatrondloperkatpotchefstroomuniversiteitPUKklawerhofvoer
  • ok logo

Скачать Die kat-tannie van Potchefstroom бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Die kat-tannie van Potchefstroom или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Die kat-tannie van Potchefstroom бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Die kat-tannie van Potchefstroom

Dit is donker op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit. 'n Afgeleefde motor stop naby die Klawerhof-koshuis en 'n klein, skraal figuurtjie klim uit. In haar hand is 'n plastiekbak.
Agter die koshuis stap sy in 'n stegie af en begin te roep. Vinnig is daar 'n groepie van vyf katte om haar as sy kos uit die bak op die sementblad uitskep. Sy gesels eers met hulle, en dan is sy weer vort -- sy moet nog op 70 ander plekke ook gaan kos gee.
Soos wat sy elke aand die afgelope 12 jaar doen . . .
Die studente noem haar die kat-tannie, lag Nina Burger (66) hier in haar huurhuis in Potchefstroom. "Ek het in 1999 met iets begin waarmee ek nie nou kan stop nie," vertel die weduwee wat 'n groep van sowat 250 rondloperkatte op die kampus en in die dorp onder haar vlerk geneem en op haar karige pensioengeld elke aand voer. Wanneer sy op 'n siek of beseerde katjie afkom, word dié huis toe gebring en eers gesond gedokter voordat sy die diertjie weer terug vat na die kolonie toe.

Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com,   / huisgenoot   en   / huisgenoot  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]