Boeremusiek: Groot Gees Boeremusiek Fees 2022

Описание к видео Boeremusiek: Groot Gees Boeremusiek Fees 2022

Die Groot Gees Boeremusiek Fees het 2 Julie 2022 by Armae buite Okahandja, Namibië plaasgevind.

Hier kan jy van die snitte sien wat die Hardeveld Boereorkes gespeel het.

Orkeslede:
☺Konserina: Louis Brink
☺Kitaar: Pellie Brink
☺Bass: Johannes van der Colff

Baie dankie aan Armand Steyn en Andries Mouton wat die fees gereël het asook KWV, Tafel Lager, Namibmills, HINDS Spices en Armae wat die fees moontlik gemaak het.

Baie dankie Vredendal Signs vir die sleepwa wat sonder enige probleme die lang pad saam met ons geloop het.

Ander orkeste en musikante op die fees: Hennie de Bruyn, Glen Pearse en die Windpomp Boereorkes.

Kortpaaie:
00:00 - Intro
00:05 - Slap Keurspel
03:32 - Huisie in die Vrystaat
06:10 - Wiele
08:57 - As die maan so skyn
10:47 - As die roosboom weer bloei
13:28 - Dawid van oom Jan
15:15 - Babs se wals
17:58 - Suid Afrika
21:10 - Suidwesterlied

Комментарии

Информация по комментариям в разработке